VENICE 10

Venice is prentjiemooi, maar ook vreeslik warm. Ons is moeg want die nagte is kort . Tog het ons dit geniet. Daar is net een plek soos die en eendag hier is net onbeslryflik. Die foto's sluit ook die reis van Floraans na Venisie in.